Saat noutopistetoimituksen veloituksetta*, kun tilauksesi arvo ylittää 59 €!
*Koskee yksityisasiakkaiden tilauksia, jotka toimitetaan Suomeen.
|
|

avaa valikko

Wolf, wolf
23,20 €
Tafelberg Publishers Ltd
Sivumäärä: 372 sivua
Asu: Pehmeäkantinen kirja
Julkaisuvuosi: 2013, 15.03.2013 (lisätietoa)
Kieli: afr
Op die skerm van die kring-TV sien hy dit: twee skerp gepunte hondeore by die voorhek. 'n Wolfhond? Hy hou die knoppie in en tuur na die blougrys nagtoneel - en die buitengewoon groot hondekop wat hom stip aanstaar. Daar is iets aan die stil blik van die donker oe wat nie heeltemal reg lyk nie, en die oomblik dat die hees stem oor die luidspreker kom, weet Mattheus wat dit is. "Matt," se die hondebek, "dis ek. Maak oop asseblief." Mattheus Duiker, seun van Benjamin Duiker, eertydse eienaar van Duiker's Motors, maak die hek van die Kaapse herehuis oop vir sy minnaar Jack. Vermom soos 'n wolf dring Jack die intieme donkerte binne waar Matt wag dat sy pa doodgaan sodat sy lewe kan begin. Blinkoog oor die vooruitsigte sluip die twee jonges verby die studeerkamer waar die blinde ou man, deurdrenk van droewe verknogthede en donker vermoedens, sit en wag vir die voetval van die dood. Eben Venter se roman is 'n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van 'n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir 'n lewe in 'n snel veranderende bestel. Intens. Ontstellend.
'n Meesterlike ontrafeling van die dun lyn van gevoel - Venter aan die toppunt van sy vermoens.

LISÄÄ OSTOSKORIIN
Tuotetta lisätty
ostoskoriin kpl
Siirry koriin
Tilaustuote

Tilaustuote

Tämän tuotteen tilaamme kustantajalta tai tukkurilta varastoomme. Saatavuusarvio on tuotekohtainen. Lähetämme toimitusvahvistuksen heti, kun tuote on toimitettu varastoltamme rahdinkuljettajalle.

Arvioimme, että tuote lähetetään meiltä noin 2-3 viikossa
Wolf, wolfSuurenna kuva
Näytä kaikki tuotetiedot
ISBN:
9780624054993
Kansikuva tuotteelle